Contact us
MENU

61

Turbines installed and connected to the grid

152m

Height of wind turbines

Dec 2017

construction completed

161 300

homes powered
Wind Turbine Facts
FAQs

VEILIGHEIDSTEKENS EN HANDELSMERKBORDE

Die projek maatskappy nooi die plaaslike gemeenskapsbesighede/lede uit om die volgende dienste te lewer en by die Hub en in die dorp te installeer:

In ooreenstemming met veiligheidstandaarde vit ‘n openbare ruimte, moet veiligheidstekens opgerig word om veiligheids nakoming deur gebruikers van die fasiliteite te verseker, asook om personeel en gemeenskapslede na noodpunte en toerusting te lei in dien nodig. Die windplaas-handelsmerkborde sal by alle windplaasbefondse projekte opgerig word om die projekte wat deur die windplaas befons word, ten toon te stel.

Dien asseblief ‘n kwotasie in vir bogenoemde dienste (Arbeid en Ure).

Let wel: Eie gereedskap moet gebruik word.

Nodige geldige dokumente:

  • CIPC registrasie dokumente / ID
  • BBBEE sertifikaat/affidavit
  • Tax sertifikaat
  • Bank bevestigingsbrief

Sluitingsdatum vir aansoeke: 20 Oktober 2023
Kontak Caitlin Nel: 060 562 8443 / WhatsApp – 081 713 9913
Epos: Caitlin.nel@mainstreamrp.com

Lees gerus meer