Work with Loeriesfontein |
Die Loeriesfontein en Khobab Windplase nooi alle plaaslike lede uit wat daarvan hou om stukkies of stukke te skryf om deel te neem aan hierdie geleentheid. Die windplase is opsoek na ʼn persoon wat vir ons nuusbriefies sal kan skryf op ʼn versoekte basis. Die persoon met die beste skryfstuk sal gebruik word om van die nuusbriefies vir Loeriesfontein & Khobab Windplase te skryf.
Geen spesifieke vereistes word verwag nie, ons wil u passie van bewoording van die skryfstuk sien.
U kan die skryfstukke per e-pos stuur via mushai.louw@mainstreamrp.com of via WhatsApp: 073 532 4760, dit kan ook na Loeriesfontein Hub gebring.
Sluitingsdatum: om u skryfstuk in te dien is Donderdag, 05 Mei 2022.