Contact us
MENU

61

Turbines installed and connected to the grid

152m

Height of wind turbines

Dec 2017

construction completed

161 300

homes powered
Wind Turbine Facts
FAQs

TUINIER EN INSTANDHOUDINGSPERSOON BENODIG

Die Loeriesfontein Gemeenskapsentrum benodig ‘n persoon vir tuinwerk en gebou-instandhouding twee (2) dae per week.

Vereistes:

1. Moet 18 jaar of ouer wees.

2. Moet algemene handewerk en tuinonderhoud kan doen.

3. Moet eie gereedskap en toerusting hê.

4. Moet in Loeriesfontein woon.

As u belangstel, stuur asseblief u aansoek aan anchel.opperman@weareinfinitypower.com of debbie@genesishope.co.za

Alle CV’s moet teen Maandag, 24 Februarie 2025 gestuur word

CV’s kan ook by die Thusong Centre (Hub) ingedien word

Begin datum: 3 Maart 2025