Contact us
MENU

61

Turbines installed and connected to the grid

152m

Height of wind turbines

Dec 2017

construction completed

161 300

homes powered
Wind Turbine Facts
FAQs

GELEENTHEID VIR SKOONMAKER

Die Loeriesfontein Gemeenskapsentrum benodig ’n persoon vir skoonmaak twee (2) dae per week.

Vereistes:

1. Moet 18 jaar of ouer wees.

2. Moet deeglike skoonmaak van ‘n gimnasium kan doen.

3. Moet weet hoe om skoonmaakmiddels te gebruik.

4. Moet in Loeriesfontein woon.

As u belangstel, stuur asseblief u aansoek aan anchel.opperman@weareinfinitypower.com of debbie@genesishope.co.za

Alle CV’s moet teen Maandag, 24 Februarie 2025 gestuur word

CV’s kan ook by die Thusong Centre (Hub) ingedien word

Begin datum: 3 Maart 2025