Contact us
MENU

61

Turbines installed and connected to the grid

152m

Height of wind turbines

Dec 2017

construction completed

161 300

homes powered
Wind Turbine Facts
FAQs

INFRASTRUKTUUR BEFONDSING VIR LOERIESFONTEIN HOëRSKOOL

April 2022.

Na gesprekke met die provinsiale end distrik Departement van Onderwys en Skool Beheerliggaam, het Loeriesfontein en Khobab-windkragaanleg fondse voorsien vir die regmaak van sleutelaspekte in die infrastruktuur van Loeriesfontein Hoërskool. Die projek het nie net die skool ‘n veiliger en bevorderde plek gemaak om te leer nie, maar ook werksgeleenthede geskep vir die plaaslike gemeenskap.

“Ons is bevoorreg om fondse te kon voorsien vir die opgradering van die infrastruktuur, omdat ons glo dat ‘n veilige skool huisves beter leer omstandighede vir kinders,” het Vanessa Frederick, Ekonomiese Ontwikkelings Bestruurder van Loeriesfontein-windkragaanleg en Khobab-windkragaanleg gesê.

Meer as 20 plaaslike werksgeleenthede was gestig deur hierdie projek, insluitend die aanstel van plaaslike kontrakterings firmas, waarvan een ‘n gesamentlike onderneming was wat besit word deur ‘n swart vroue-gebaseerde besigheid

Die opknappings by die hoërskool, wat ongeveer 194 leerlinge en onderwysers akkomodeer, sluit in opgraderings van die ablusie fakulteite; installering van nuwe elektriese bedrading en rioolstelsel; nuwe waterdigting, en beton dakbedekking, as ook die verwydering van asbes materiale.

Die infrastruktuur projek form deel van Loeriesfontein en Khobab-windkragaanleg se Socio-Ekonomiese Ontwikkelings Program, wat toegang tot goeie gehalte onderwys bevorder. Die Loeriesfontein Hoërskool se Beheerliggaam erken die positiewe impak wat die ondersteuning op beide die leerlinge en onderwysers gehad het.