RFQ – BEMARKINGSBORDE |
Die Projek Maatskappy is opsoek na ‘n plaaslike geregistreerde besigheid om bemarkingsborde te vervaardig, instaleer asook oprig by al die huidige projekte en toekomstige projekte. Die metings/grootte van die borde moet 1.2 X 1.8m wees. Dien asseblief ‘n ‘sample’ asook ‘n kwotasie in.
Die volgende inligting moet op die borde verskyn:
LET WEL: Die Loersfontein 2 en Khobab Windplase behou die reg voor om nie hierdie projek toe te ken op grond van begroting of enige ander onvoorsiene beperkings.
Sluitingsdatum vir aansoeke: 24 Maart 2023
Belangstellendes kan aansoeke indien by, Mushai Louw, mushai.louw@mainstreamrp.com, 083 400 1370