Die windplase is besig om die veiligheid van Loeriesfontein Hub op te knap. Die Projek Maatskappy nooi plaaslike belangstellende geregistreerde besighede uit om die volgende dienste te lewer. Die besigheid moet ook hierdie veiligheidsteken by die Hub installeer.
- “Ashtray” waar die rook area gevestig is.
- Twee veiligheidstekens vir die “Designated Smoking Area”.
- ‘n Veiligheidsteken wat aandui dat die ingang na Loeries Hub se voorste deur uit glas bestaan.
- Die kabels van die “router” & “printer” benodig cable ties.
- Een “Non-smoking” veiligheidsteken in die toilet area.
- Een “No alcohol” veiligheidsteken in die kombuis.
- Twee sanitere dromme wat in die vroue badkamer geplaas moet word.
- ‘n Teken wat aandui dat die deure van die badkamer altyd toe moet wees.
- ‘n Bordjie wat aandui dat die vloere gewas word of nat is.
- By die deurry van die ingang na die parkeer area moet daar ‘n aanduiding wees vir die ingang en uitgang.
- ‘n Teken wat ‘n aanduiding gee dat vorentoe ‘n stoep is.
- ‘n Teken wat aandui dat die kombuis altyd skoon moet wees.
Belangstellendes kan aansoeke indien by, Mushai Louw, mushai.louw@mainstreamrp.com, 083 400 1370